Skole Nuus Maart 2019

Tydens Laerskool Goudkop se huissport is die volgende O/11 Victor en Victrix Ludorums aangewys: Christopher Steenkamp en Martin Bierman (deel die toekenning) en Nicolé Janse van Vuuren.

Tydens Laerskool Goudkop se huissport is die volgende O/13 Victor en Victrix Ludorums aangewys: Marsé Botha en Eldané du Toit (deel), en Ethan Goslin.

Tydens Laerskool Goudkop se huissport is die volgende O/12 Victor en Victrix Ludorums aangewys: Kayleigh Breed en Anchen Hodgson (deel), en Kyle Botes.

Tydens Laerskool Goudkop se huissport is die volgende O/10 Victor en Victrix Ludorums aangewys: Leandri van Schalkwyk en Leonard Herridge.

Tydens Laerskool Goudkop se huissport het die volgende 2 dogters nuwe rekords opgestel: Klara Venter (DO/6 80m, 16.67 sek) en Mikayla Nel (DO/6 60m, 12.25 sek en 80m, 16.53 sek).

Laerskool Goudkop verwelkom graag die volgende nuwe personeellede: Hanno Coetzer, Noëlene Viljoen, Ellené de Bruin en Monica Potgieter.

New teachers at Western Reefs Primary School for 2019 are C Olivier – Grade 2; T Burger – Grade 5; H Vermeulen – Grade R; M Kleyn – Grade 4; C van Staden – Grade R and M Ferreira – Grade 4.

The Grade 1A class of Mrs Heslop at PA Theron Primary School in Stilfontein.

The Grade RE class of Mrs Botha at PA Theron Primary School in Stilfontein.

The Grade 1B class of Mrs Schoeman at PA Theron Primary School in Stilfontein.

The Grade REE class of Mrs Wehl at PA Theron Primary School in Stilfontein.

The Grade 1C class of Mrs Mosepele at PA Theron Primary School in Stilfontein.

KLERKSDORP HOËRSKOOL VERWELKOM NUWE PERSONEEL Duané Bredenkamp (graad 8, EBW en hoof van die krieketakademie), Francois Botha (graad 8 en 9, wiskunde; hy rig skyfwerp en rugby af en hy is betrokke by kultuur), Rudolph van Rensburg (graad 10, landboubestuurspraktyk; hy koördineer seunshokkie en bergfiets), Leon Bevan (Direkteur: Bemarking en betrokke by gholf- en rugby-afrigting) en Koot Booysen (Direkteur: Sport en rugby-afrigting). Stefanie Schoeman (graad 8 en 10, Engels; sy rig gewigstoot en netbal af en sy is betrokke by public speaking, spelathon en toneel), Clarina Nel (graad 10 en 11: lewenswetenskap; graad 8, natuurwetenskap; sy rig hokkie af en sy is betrokke by kultuur), Estie Koen (graad 10, rekeningkunde), Matia van der Westhuizen (graad 10 tot 12, tekenaartoepassingstegnologie en sy rig hokkie af) en Rina de Klerk (graad 9 en 10, Afrikaans en betrokke by kultuur).

WOW Magazine – Skole Nuus March 2019

Recent Posts

Start typing and press Enter to search