Skole Nuus Junie 2019

Die volgende seuns is gekies vir die onderskeie KOSH-Rugbyspanne:
v.l.n.r. : Tiaan Swanepoel (O/13 KOSH-span), Philip Janse van Rensburg (O/13 KOSH-span) Kyle Botes (O/12 KOSH-span), Letlotlo Simango (O/12 KOSH-span), Kéane Carter (O/12 KOSH-span), C.J. Nagel (O/11 KOSH-span), Jayden Cornelissen (O/11 KOSH-span), Christian Naudé (O/11 KOSH-span)

Super 12: Eerstespan in aksie teen Laerskool Goedehoop en Menlopark.

Laerskool Goudkop se DUX-leerlinge vir die 1ste Kwartaal is aangewys. Juan-Carlo Passano en Leandri van Schalkwyk (gr. 4 – 93,83%), Zané du Plooy (gr. 5 – 93,67%), Keandra Jooste (gr. 6 – 92,33%) Daniélle Heyneke (91,89%)

On the 4th of May PA Theron Primary School in Stilfontein hosted a KFC mini-cricket tournament. It was a huge success and the children enjoyed the day very much

Wesvalia 1ste rugbyspan vs Volkies Baie geluk Wesvalia Wen 48-17

Wesvalia o/14B hokkiespan vs Volkies Wesvalia wen 2-0

Rugby Saamtrek vs La Hoff Baie geluk aan al die spanne met pragtige spel! Julle maak ons Samies baie trots!

Landloop Deelnemers aan die tweede liga-byeenkoms te Ottosdal.

WOW Magazine – Skole Nuus June 2019

Recommended Posts

Start typing and press Enter to search