Smullekker Resepte Junie 2019

Bestanddele/Ingredients

Vrugte/Fruit
Droë perskes/dried peaches
Appelringe/apple rings
Turkse appelkose/Turkish appricots
Pruimedante/prunes
Droë pere/dried pears

Kluitjies/Dumplings
3 Koppies meel/3 cups flour
4½ Teelepels bakpoeier/4½ teaspoons baking powder
½ Teelepel sout/½ teaspoon salt
3 – 4 Teelepels botter/3-4 teaspoons butter
1 Koppie melk/1 cup milk

Metode/Method

Kook die perskes vir 10 minute in water/boil peaches in water for 10 minutes
Voeg die res van die vrugte by/add rest of the fruit
Kook vir ‘n verdere 5 minute/cook for 5 minutes
Maak seker daar is genoeg water in die kastrol/ensure you have enough water in the pot

Kluitjies/dumplings
Vryf die botter en droë bestanddele saam/mix butter and dry ingredients
Voeg melk by/add milk
Die beslag moet sagter as skondeeg wees, maar moenie aan jou vingers klou nie/mixture should be softer than scone dough but not stick to your fingers
Skep die deeg met eetlepel uit, en pak dit bo-op die vrugte in die kastrol/scoop dough with a spoon and place on top of fruit in pot
Plaas die deksel op, en stoom vir 15 tot 20 minute/put lid on and steam vor 15 to 20 minutes
Moenie die deksel voor die tyd oplig nie/do not lift lid before the time

Dorito peuselhappie / Dorito snack

Bestanddele/Ingredients

1 Pak Doritos/1 packet Doritos
500 ml Nandosous/500 ml Nandos sauce
2 Tamaties, gekap/2 chopped tomatoes
2 Avokado’s gekap/2 chopped avocados
1 Koppie kaas, gerasper/1 cup grated cheese
Paprika/paprika

Metode/Method

Pak skyfies op ‘n bord/place chips on a plate
Bedruip dit met die sous/drizzle with sauce
Strooi die tamatie en avokado oor/sprinkle with tomaties and avocados
Sprinkel die kaas oor en dan ‘n bietjie paprika/add cheese and paprika
Rooster in oond tot goudbruin/grill in over till golden brown

Bestanddele/Ingredients

2 Lemoene, in die helfte gesny en uitgehol/ 2 oranges,halved and  scooped out
Cappuccino-muffindeeg/cappuccino muffet dough
Room/cream
½ Koppie suiker/½ cup sugar

Metode/Method

Spuit die holtes van die lemoene met ‘n kleefwerende middel/spray inside of oranges with spray oil
Maak die deeg aan volgens die aanwysings op die pakkie/mix dough according to instructions on packet
Verdeel die deeg tusen die vier helftes van die lemoene/scoop dough into 4 halves of oranges
Voeg ‘n koppie water in ‘n swaarboompot, en plaas dit op matige kole/pour a cup of water in a thcik based pot
Plaas die lemoene in die water/place oranges in water
Sit deksel op, en plaas ‘n paar kole op die deksel/place lid on and put a few embers on lid
Bak vir 35 minute op die kole/bake for 35 minute on hot coals
Verhit die room, voeg suiker by en roer totdat dit opgelos het/heat cream, add sugar and mix till sugar is disolved
Bedien dit as sous saam met die poeding/serve as sauce with pudding

WOW Magazine – Women June 2019

Recommended Posts

Start typing and press Enter to search