Skole Nuus August 2019

LUGGEWEER WÊRELDKAMPIOENSKAPPE IN DUITSLAND
Hanja Pretorius het haar persoonlike beste geskiet met ‘n telling van 604.7 en het vertrek na Suhl vir die Luggeweer Wêreldkampioenskappe.

Ons is so trots op ons Senior Dogters tennisspan. Hulle wen 57-13 teen Goudkop!!! Baie geluk julle.

Fietsry: Nissan Trailseeker, SA Marathon Champs te Buffelsdrift. Baie geluk aan Lenrè Coetzee wat 3de eindig in sy katogorie.

Ons Nr 1 van elke graad in die Top 10. Leané Smit gr4 • Quewen Fourie gr5 Luzé van Zyl gr6 • Leané Greyling gr 7. Baie geluk julle.

‘n Groep Besigheidstudie Schoonie leerlinge het onderleiding van Mev Mareli Kok op 13 Julie die SA Muntfabriek gaan besoek.

Intermediate & Senior Phase Grade 4 – Bontle Mphahlele • Grade 5 – Dilemo Mahapela Grade 6 – Ethan Kungu • Grade 7 – Busisiwe K

Schoonies wil graag vir mev Rencia de Beer, Beheerliggaamlid, hartlik geluk wens met haar BCom Honeurs HRM wat sy verwerf het.

Foundation Phase Grade R – Kgalalelo Kobeli • Grade 1 – Phenyo Letikane Grade 2 – Bokang Mohlotsane • Grade 3 – Athenkosi Schweni

WOW Magazine – Skole Nuus August 2019

Recommended Posts

Start typing and press Enter to search