Skole Nuus Oktober 2019

Laerskool La Hoff
Laerskool La Hoff word aangewys as die wenners van die Super 8 Skaaktoernooi op 14 September 2019 te Laerskool Brits. Elke speler het uitstekend gevaar. Dihan Ouwencamp, Tristan Cordier, JG Benade en Fanie de Kock is ook as bordwenners aangewys, waar hulle 6 uit 6 skaakspelle gewen het.
Klerksdorp

Voor: Caden Williams, John Jordaan, JG Benade, Fanie de Kock, Kaedon Ward, Chris Handford Middel: Faan Etsebeth (afrigter), Wessel Sevenster, Jaden Viljoen, Dihan Ouwencamp, Marlise Jordaan (hul-afrigter en spanbestuurder), Kabous Viljoen (spanbestuurder) Agter: Tristan Cordier, Hanno Etsebeth, Martin Venter

KLERKSDORP HOëRSKOOL
Die Noordwes finaal van die Radikale Redenaars het vandag in Rustenburg plaasgevind.
• Die volgende sprekers dring deur na die finaal:
• Carla Bisschoff (gr 12 – Afr redenaars)
• Palesa Maretlwa (gr 12 Afr Add Taal)
• Ane Venter (gr 11 Afr redenaars, Eng Eng poetry, Eng redenaars)
• Reghard Jooste (gr 11 Eng poetry)
• Carla Bruwer (gr 10 Afr Prosa), Chane Ouwencamp (gr 10 Afr prosa en poesie)
• Simeon Joubert (gr 10 Afr redenaars)
• Hennie Dreyer (gr 9 Afr Prosa). Die landwye finaal vind 12 Oktober by Garsfontein plaas.

Voor: Lian Krugel, Ashton Ward, JG Benade, John Jordaan, Shaylee Havenga Agter: Dihan Ouwencamp, Jaden Viljoen, Dailien Jordaan, Wessel Sevenster Afwesig: Martin Venter, Tristan Cordier, Chanique de Bruyn

Düschaan Trytsman, Aiden Hurter, Righard Raath en Barry Niemand van Laerksool La Hoff is gekies as deel van die KOSH O/12 krieketspan.

Ons graad R – 3 hokkiespelers neem deel aan die Curro hokkieaandfees. Die spelertjies het hulle beste gegee! Julle maak ons trots!

Laerskool La Hoff se O/13A krieketspan is aangewys as KOSH Liga wenners na hulle oorwinning teen Laerskool Saamtrek op 12 September 2019.

Madri Venter het deelgeneem aan Inter landelike kompetisie in “Combat Shooting “ en puik gevaar

Saamtrek hokkie akademie Gr.R-Gr.4 se laaste hokkiewedstryde vir dié jaar! ń Baie suksesvolle middag teen Goudkop en Stilfontein!

WOW Magazine – Skole Nuus October 2019

Recommended Posts

Start typing and press Enter to search