Skole Nuus Desember 2019

LAERSKOOL GOUDKOP
Tydens die jaarlikse prysuitdeling wat gehou is die volgende toekennings gemaak:

BESTE AFRIKAANSE REDENAARS VIR GRAAD
1 – 7 Voor : Miané Randall, Leané Fouché, Danike Lemmer, Mila de Beer, Danelle Bierman Agter : Zane Schmidt, Dorette du Plessis en Ulrigh du Preez

GRAAD 7 – VAKTOEKENNINGS (BESTE PRESTASIE)
Daniëlle Heyneke kry toekennngs vir die beste pretasie in graad 7 vir die volgende vakke : Engels, Natuurwetenskap, Kuns en Kultuur, Lewensoriëntering.

JUNIOR EN SENIOR ATLETE
Elynn Fortuin (Junior dogtersatleet) ; Ethan Botes (Junior seunsatleet), Logan Botha (Senior seunsatleet); Eldané du Toit (Senior dogtersatleet)

GRAAD 7 – VAKTOEKENNINGS (BESTE PRESTASIE)
Daniël Janse van Rensburg kry toekennngs vir die beste pretasie in graad 7 vir die volgende vakke : Afrikaans, Ekonomiese Bestuurswetenskap, Sosiale Wetenskap

GRAAD 7 – VAKTOEKENNINGS (BESTE PRESTASIE)
Jeandré Lategan kry ‘n toekenning vir die beste prestasie in Wiskunde, graad 7

GRAAD 7 – VAKTOEKENNINGS (BESTE PRESTASIE)
Ruven Janse van Vuuren kry ‘n toekenning vir die beste prestasie in graad 7 vir Tegnologie

HOOFLEIERS 2020
Die volgende leerders is aangewys as Hoofleiers en Onderhoofleiers vir 2020
Ruan Bekker (Onderhoofseun Kultuur; Keane Carter (Onderhoofseun Sport); Stephan Pelser (Hoofseun) ; Jelani White (Hoofdogter) ; Kayleigh Breet (Onderhoofdogter Sport); Anchen Hodgson (Onderhoofdogter Kultuur)

Leerder van die Jaar : Divanè Visagie

SENIOR EN JUNIOR SPORTDOGTERS EN SPORTSEUNS
Mikke Jooste (Junior Sportdogter); Juandré Steenkamp en Zachary Smith (Junior Sportseuns); Jhanco Janse van Rensburg (Senior Sportseun); Shanique Speek (Senior Sportdogter)

Hoofleiers vir 2020
Van links na regs: Leon Mtimkulu(onderhoofseun,Tumi Nkeeana (onderhoofseun),Wakil Anthony (Hoofseun) Janel J v Rensburg(Hoofdogter),Zelda-Ann Erasmus(onderhoofdogter),Kamogelo Kali(Onderhoofdogter)

Top Achievers for 2019
Foundation Phase: Grade 1 Padi Atlegang Grade 2: Matambo Reorapetse Grade 3: Krutawe Anathi

WOW Magazine – Skole Nuus December 2019

Recommended Posts

Start typing and press Enter to search