Skole Nuus Mei 2021

LAERSKOOL GOUDKOP

Baie geluk aan die volgende dogters wat deelgeneem het aan die APO-netbalproewe en deurdring na die Dr.Kenneth Kaunda-proewe.

o/12: Danelle Bierman, Duané du Plessis, Gezelle Kirsten, Ntabaleng Mohapi, Sylvia Maché

wow-mag-may-2021-school-1

AJ Brits neem deel aan die “2020 Abacus Olympiad Competition & Con – call Forum”.

Die studente moes leer tik ten einde ‘n aanlyn “Anzan” vraestel te kon beantwoord. Hulle het pligsgetrou geoefen vir twee maande lank om teen leerlinge van 21 lande te kon meeding om 3:00 in die oggend en op ‘n moeiliker vlak as wat verwag was. AJ was uitstaande en het ‘n medalje vir derde plek ontvang.

o/13: Nicole Swanepoel, Luché v.d. Berg, Chriselle v.d. Walt

Marnitz van den Berg en Elaine Snyman is gekies vir die Noordwes Lewensreddingspan.

Landloop word afgerig deur Johan van Niekerk. Baie geluk met sy atlete wat medaljes ingepalm het tydens die SA’s – Michaela Thomsen en Daylen Oliphant

Anko Britz in Gr. 5 is ‘n begaafde motorfietsjaers en het 10 April aan die Phakisa Vrystaat vs NW kampioenskappe deelgeneem met sy 65CC in die ouderdomsgroep 8 – 14 jaar en behaal ‘n algehele 8ste plek.

wow-mag-may-2021-school-7

Keandra Jooste wen die eerste goue medalje wat op die spel was by vanjaar se SA’s met die 5km stap

wow-mag-may-2021-schoo-8

Thomas – Ross PATTERSON, 4de plek Gauteng XCO cup, Thaba Trails.

wow-mag-may-2021-schoo-9
wow-mag-may-2021-schoo-10

Swemuitblinkers Mila Fourie & Quewen Fourie Swem SA Vlak 2 in Kimberley

JUNIOR AFRIKAANSE REDENAARSKOMPETISIE 2021
Baie geluk aan die volgende dogters!
1ste plek:Sonell du Preez
2de plek: Kiara Erasmus
3de plek: Luzé van Zyl & Moné Oosthuizen
Maskers is afgehaal vir die foto’s.

JUNIOR AFRIKAANSE REDENAARSKOMPETISIE 2021
Baie geluk aan die volgende seuns!
1ste plek:Dimitri Themistocleous
2de plek:Jonathan Botha
3de plek: Wernich Cronje
Maskers is afgehaal vir die foto’s.

WOW Magazine – Skole Nuus Mei 2021

Maskers is afgehaal vir die foto’s. | Masks was taken off for photoshoot.

Recommended Posts

Start typing and press Enter to search