Desember het aangebreek en al wat nou tel is die jaarlikse verlof en, amper as ‘n bygedagte vir baie, die herdenking van die geboorte van ons Verlosser. Vir die ‘baie” is dit Krismis met [...]
VREEMDE MANIERE Die manier waarop party mense Kersfees vier is darem eienaardig. Wanneer anders sal jy voor ‘n dooie boom sit en tjoklits eet uit ‘n kous?
Op die plaas Witfontein, tussen Hartbeesfontein en Ottosdal wei ‘n groot kudde beeste rustig en vreet van die veld af. Net die beste van hierdie beeste word gekeur om as topgehalte A-graad vleis [...]
JY LYK BEKEND! Buurman: Het ek jou nie al voorheen op TV gesien nie? Akteur: Heel waarskynlik, alhoewel ek maar op en af is. Hoe hou jy van my? Buurman: Af.
Ons, dis nou ek en Ander Piet en Hennie sit daar onder die wilgerboom wat pragtig bot, toe Ander Piet hartstogtelik sug met ‘n hartroerende “ag-ja” agterna om die erns van die beswaardheid [...]
JY LYK BEKEND! Buurman: Het ek jou nie al voorheen op TV gesien nie? Akteur: Heel waarskynlik, alhoewel ek maar op en af is. Hoe hou jy van my? Buurman: Af.
Toe Hennie daardie oggend met “Holladrie hoe, holladrie hoe, dis heerlike lente, die winter’s verby” al singend uit sy bakkie klim na hy eers ‘n paar swierige draaie gegooi het en op nerf na ‘n [...]
ONKUNDE EN APATIE Huiseienaar: “Dis die aakligste konstruksiewerk wat ek nog ooit gesien het! Is dit omdat jy onkundig of apaties is?” Kontrakteur: “Ekskuus? Ek weet nie wat jy bedoel nie.” [...]
Jou glas is dan leeg Jong man by partytjie: “Ek sien jou glas is leeg, kan ek vir jou nog enetjie gaan haal?” Blond: “Nee dankie, wat wil ek met twee lëe glase maak?”
Eggo-grot
Besoeker aan die Eggo-grot: "Hoe oud sou hierdie grot wees?" Gids: "Vyf-en-twintig-miljoen jaar en sewe maande." Besoeker: "Bluksers! Hoe weet jy so presies van die sewe maande?" Gids: [...]
Toe ek en Ander Piet klaar oggendkoffie geniet het, kom ons agter Hennie is lankal uit die Lapa uit. By verdere ondersoek, merk ons hom by die skrêphoop op.
Snorkery
Pasient: Dokter, help my asb om my snorkery stop te sit.
Dokter: Hoekom? Pla dit jou vrou?
Pasient: Ja dokter en die res van die gemeente ook.
Snorkery
Pasient: Dokter, help my asb om my snorkery stop te sit.
Dokter: Hoekom? Pla dit jou vrou?
Pasient: Ja dokter en die res van die gemeente ook.
En daar besluit Hennie se nuwe “anderhelfte” die tyd het nou aangebreek vir ‘n aanbouing - ‘n woonkamer, om presies te wees. Hennie het teëgestribbel, moontlike probleme ge-opper, maar die [...]

Oudste Professie
'n Fisikus, siviele ingenieur en 'n konsultantstry oor die oudste professie in die wêreld. Die fisikus sê: Eva is uit 'n rib van Adam geskep. Dit het duidelik delikate chirurgie [...]
Start typing and press Enter to search
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal