Smullekker Resepte Desember 2019
Gebakte mostertbeestong/ Baked mustard beef tongue Somerslaai/ Summer salad Kersfees yskaskoek/ Christmas cheese cake
LIVING
Gebakte mostertbeestong/ Baked mustard beef tongue Somerslaai/ Summer salad Kersfees yskaskoek/ Christmas cheese cake
As jy Desember tuis gaan vakansie hou, kan jy nou jou beplanning regkry om die ekstra tyd te kan benut om plante deeglik met organiese bemesting te voed en [...]
Kersfees dien as ‘n herinnering aan alles wat ons het, om dankbaar daarvoor te wees en dit te vier, maar ongelukkig het Kersfees die tyd van die jaar [...]
Christmas isn’t always fun. Depending on the year you’ve had, the relationship with your family and how much money is in the bank, lots of us find it easy [...]
Op die plaas Witfontein, tussen Hartbeesfontein en Ottosdal wei ‘n groot kudde beeste rustig en vreet van die veld af. Net die beste van hierdie beeste [...]
We Wish you a blessed Christmas season. Thank you for your Support
In November word die seisoen se gewerfskaf beloon met die pragtigste kleurespel. Krismisrose en agapanthus staan in volle blom en fuchias betower met hul [...]
Spanne is ‘n groep mense wat saamwerk om ‘n doelwit te bereik waaroor almal saamstem, en spanwerk is daardie groep mense wat met hul unieke talente en [...]
Maklike Pizzadeeg / Easy pizza dough Eiervrug oondskottel / Brinjal oven dish Koue sjokoladepoeding / Cold chocolate pudding
As ’n werkplek se psige positief is, sal werknemers baie meer produktief wees. Jou werkplek se psige kan geleidelik verbeter word deur die algehele [...]
People prefer different approaches on how the work is organized. Some prefer working by themselves while others enjoy collaborating. Nonetheless, there are [...]
What difference teamwork makes! Teams and teamwork have become a central part of our businesses. In this edition of WOW Magazine we look at what makes a [...]
Chappie Friedenthal het ‘n visie vir sy nageslag gehad toe hy in 1986 die eerste Champion Wheel & Tyretak geopen het.
Gebruik die mooiste maand in die tuin deur die warmte te benut. Bring soveel tyd as moontlik in jou tuinparadys deur. Omskep jou stoep in ’n toevlugsoord [...]
Aardklop is geskep om aan ons kwaliteit te bring... kwaliteit vermaak, kwaliteit produkte en kwaliteit kuns. Wanneer ʼn persoon jouself blootstel aan alles [...]
Heerlike spanspek / Delicious melon Rooi ribbetjie / Red ribs Panna cotta
Hierdie is die een jaar, en daar is selde dié geleentheid, wat feesgangers die room van die kunste almal by één fees te siene kry!
Vier vuurwarm alte. Een verhoog. Met Babette, Olga Leonard, Hilandi du Toit en Grethe van der Merwe. Dié vier liedjieskrywers en musikante in eie reg, span [...]
KING LEAR ’n Herverbeelding van William Shakespeare se King Lear..’n Epiese verhaal wat skerp kommentaar lewer op ’n hedendaagse sakewêreld. Bekroon met 8 [...]
Hierdie is die een jaar, en daar is selde dié geleentheid, wat feesgangers die room van die kunste almal by één fees te siene kry!
Alwyn Barnard, Voerdirekteur van Nutri Feeds is ‘n man wat sy passie vir boerdery en diere inspan om ‘n verskil in die landbou te bewerkstellig en dit ook [...]
Lente is onmiskenbaar in die lug. Hierdie tyd van die jaar wanneer alles nuwe lewe kry en begin groen word, jeuk ‘n mens se vingers darem om tuin te maak! [...]
Ons samelewing is gewoond aan die woord stres, angs, paniek en vrees, maar wanneer paniek en angs wel soos ‘n groot tsunami toeslaan
Gesonde groen smoothie / Healthy green smoothy Eievruggenot / Brinjal seduction Tuna-en-vrugteslaai / Tuna & fruitsalad
Spring Specials Galore! Valid from 1st September till 30 September • Incl. VAT
There’s a big difference between living in a place that you simply rely on for provisions of necessity like a bed and a bathroom and living in a place that [...]
As jy al ‘n rukkie in jou huis bly, dink jy dat dit dalk tyd is om ‘n paar opgraderings by te voeg. Dit kan veral waar wees as jy dink jy wil graag oor ‘n [...]
“Klerksdorp se mense is warm en vriendelik” sê Abigail Pretorius. Sy en haar gesin het ‘n jaar gelede na Klerkdorp verhuis toe haar man, Andre die pos as [...]
Groentelasagne Vegetable Lasangne Beet, lemoen en fetaslaai Beet root, orange & feta salad Pynappelpoeding Pineapple desert
Meeste vrouens is oortuig dat ‘n fyn, goed gedefinieerde liggaam, lang bene, sensuele mond en die regte “bate” grootte, die perfekte beskrywing is vir [...]
Augustus is die maand van verandering. Dit is ‘n onrustige tyd met die wind wat kom en gaan – asof die natuur nie kan besluit wat om volgende te maak nie.
Mense kry soms ’n totaal verwronge idee van ‘n wintertuin. Sommige mense het oor die jare besluit die tuin is hierdie tyd van die jaar lelik, vaal en leeg.
In ons lewens is daar so baie dinge wat ons moet balanseer, werk versus huis, inkomste versus uitgawes, pret versus verantwoordelikhede, ensovoorts.
Dit klink dalk na ‘n vreemde vraag, maar is dit? Weet jy hoe om geluk te definieer? Is geluk dieselfde vir almal? Maak geluk ‘n verskil in ons lewens?
Do you want to improve your appearance and overall wellness, but don’t know how? Do you want to exercise, but don’t have enough knowledge about fitness
You are capable of great things. Under the right circumstances, you could go far. You know that. Now all you need to do is become that version of yourself.
Northwest Pro-Lift & Rigging assist all companies with legislated operator machinery and lifting equipment training in the Health and Safety industry, to [...]
Om ‘n man te wees wat kop en skouers bo ander uitstaan, gerespekteer en raakgesien te word, of selfs bewonder mag word, is meeste mans se doelwit.
Geniet jou winter in die tuin - dis ‘n tyd van refleksie, nabetragting, hergroepering of sommer net hiberneer. Laat jou siel en liggaam saam met die seisoen rus
To sell your house fast at the right price is every seller’s objective, but how exactly do you speed up the sale of your home? The following advice and [...]
NUTRI Feeds is the leader in animal feed manufacturing in South Africa and a global player in the animal feed industry. With their head office in [...]
Ons gaan nou die laaste gedeelte van herfs binne en die winter is so te sê om die draai. Dit is nou ‘n goeie tyd om ernstig aandag te begin gee om [...]
Meeste van ons ervaar dat die lewe ʼn gejaag na wind is, maar buiten dit, is ons lewens ook propvol dinge wat eintlik nie daar hoort nie.
Die bywoningsyfer en aantal uitstallers van die 2018 NAMPO Landbouhandelskou het weereens alle rekords oorskrei. Nampo Oesdag 2019 Program.
Die bywoningsyfer en aantal uitstallers van die 2018 NAMPO Landbouhandelskou het weereens alle rekords oorskrei.
Met die laaste dae van somer en die heerlike reën oor ons gebied, is dit nou ‘n goeie tyd om nuwe bedding te maak en die grond goed te bemes.
Dokters, sielkundiges, spesialiste en al die ander wat mediese beroepsrigtings gekies het ....
At du Plessis Orthotics and Prosthetics their attentive staff will listen and attend to your needs, and put together a bespoke support package to meet your [...]
Medical science is constantly evolving and changing due to technological advancements and new and promising medical research.
Jou sig is kosbaar en jou oë onvervangbaar, daarom is goeie oogsorg vir die instandhouding van gesonde visie baie belangrik.
Doctors play a significant role in our lives. The absolute first and the last event of a human are both certified by doctors, in maternity hospitals and morgue.
Hoewel Maart nog heelparty warm somerdae gaan oplewer, is die koeler weer op pad en kan jy solank beplan vir winter-en lentekleur. Dink Mooi oor die plante [...]
Die tema vir Maartmaand se uitgawe van ons geliefde WOW Tydskrif is “Kundiges/Experts”. Die woord kundiges klink sommer net
After completing her LLB degree at North West University and working for a law firm in Klerksdorp for a while Lezanne Swanepoel decided to start her own [...]
Dit is normaal as bestuurders wil hê dat hulle werknemers van hulle hou en meeste werknemers wil nie by die werk afsydig of onbetrokke voorkom nie, omdat [...]
While knowledge is obviously an important quality of expertise, it’s only one of several factors that make someone an expert in their field. An expert is [...]