Dit voel dalk nou vreemd om nou al te praat van ‘n wintertuin en miskien het die somer te kort gevoel. Alhoewel baie van ons heimlik wens dat die warm dae langer aangehou het, moet die eb en [...]
As jy Desember tuis gaan vakansie hou, kan jy nou jou beplanning regkry om die ekstra tyd te kan benut om plante deeglik met organiese bemesting te voed en ouer blomme uit te knip sodat meer [...]
In November word die seisoen se gewerfskaf beloon met die pragtigste kleurespel. Krismisrose en agapanthus staan in volle blom en fuchias betower met hul skoonheid. Plante groei op hul vinnigste [...]
Gebruik die mooiste maand in die tuin deur die warmte te benut. Bring soveel tyd as moontlik in jou tuinparadys deur. Omskep jou stoep in ’n toevlugsoord waar jy die heerlike weer kan geniet en [...]
Lente is onmiskenbaar in die lug. Hierdie tyd van die jaar wanneer alles nuwe lewe kry en begin groen word, jeuk ‘n mens se vingers darem om tuin te maak! Met groen blare en bloeisels wat oral [...]
Augustus is die maand van verandering. Dit is ‘n onrustige tyd met die wind wat kom en gaan – asof die natuur nie kan besluit wat om volgende te maak nie.
Mense kry soms ’n totaal verwronge idee van ‘n wintertuin. Sommige mense het oor die jare besluit die tuin is hierdie tyd van die jaar lelik, vaal en leeg.
Geniet jou winter in die tuin - dis ‘n tyd van refleksie, nabetragting, hergroepering of sommer net hiberneer. Laat jou siel en liggaam saam met die seisoen rus
Ons gaan nou die laaste gedeelte van herfs binne en die winter is so te sê om die draai. Dit is nou ‘n goeie tyd om ernstig aandag te begin gee om rypsensitieweplante teen die koue te beskerm.