November 2019

Champion vir Generasies

Tuintake November 2019

In November word die seisoen se gewerfskaf beloon met die pragtigste kleurespel. Krismisrose en agapanthus staan in volle blom en fuchias betower met hul skoonheid. Plante groei op hul vinnigste en dis of die hele natuur saamwerk na ‘n hoogtepunt van kleur en kontras. Die werk wat nou gedoen word sluit onderhoud en voorbereiding in sodat daar in Desember die minimum gedoen word.

Tuintake Oktober 2019

Gebruik die mooiste maand in die tuin deur die warmte te benut. Bring soveel tyd as moontlik in jou tuinparadys deur. Omskep jou stoep in ’n toevlugsoord waar jy die heerlike weer kan geniet en spaar ruimte met ’n vertikale groentetuin. Onthou om kleur vir jou somertuin te plant en vier Wêreldhabitatdag 7 Oktober 2019.

Tuintake September 2019

Lente is onmiskenbaar in die lug. Hierdie tyd van die jaar wanneer alles nuwe lewe kry en begin groen word, jeuk ‘n mens se vingers darem om tuin te maak! Met groen blare en bloeisels wat oral kop uitsteek, is dit lekker om in die lentetuin in te spring en die heerlike warmer sonskyndae te geniet. Die dae word warmer en langer en oral sien ’n mens die eerste tekens van lente.

Smullekker Resepte November 2019

Maklike Pizzadeeg / Easy pizza dough
Eiervrug oondskottel / Brinjal oven dish
Koue sjokoladepoeding / Cold chocolate pudding

Smullekker Resepte Oktober 2019

Heerlike spanspek / Delicious melon
Rooi ribbetjie / Red ribs
Panna cotta

Smullekker Resepte September 2019

Gesonde groen smoothie / Healthy green smoothy
Eievruggenot / Brinjal seduction
Tuna-en-vrugteslaai / Tuna & fruitsalad

Spanwerk is vasbyt! Deur Lizelda Goslin

Spanne is ‘n groep mense wat saamwerk om ‘n doelwit te bereik waaroor almal saamstem, en spanwerk is daardie groep mense wat met hul unieke talente en sterk punte hulle beste gee om saam met die groep, die beste resultate te kry. Ons is geneig om die woord “span” in sport of in ‘n werksomgewing te gebruik, maar eintlik is daar soveel meer spanne waarvan ons deel is: ons gesin, ons intieme verhouding, ons vriendegroep, ons klubs, skool en kerk projektegroepe, ensovoorts.

Kwaliteit van lewe Deur Lizelda Goslin

Aardklop is geskep om aan ons kwaliteit te bring… kwaliteit vermaak, kwaliteit produkte en kwaliteit kuns. Wanneer ʼn persoon jouself blootstel aan alles wat daar te koop aangebied word en ook die vlak van vermaak,

‘n Angsvrye lewe Deur Lizelda Goslin

Ons samelewing is gewoond aan die woord stres, angs, paniek en vrees, maar wanneer paniek en angs wel soos ‘n groot tsunami toeslaan

Skole Nuus November 2019

Tydens die KHS Aandreeks word alle laerskole in Klerksdorp genooi om teen mekaar te speel. Laerskool La Hoff se O/13A krieketspan het uitstekend gevaar, waar hulle gewen het teen Laerskole President, Goudkop en Saamtrek, maar verloor het teen Laerskool Meiringspark. In die groot finaal het La Hoff weer teen Meiringspark gespeel in ‘n senutergende wedstryd, maar hierdie spelers het hulle staal gewys en ‘n trotse wen huistoe gevat, waar hulle as WENNERS van die aandreeks aangewys is.

Skole Nuus Oktober 2019

Laerskool La Hoff word aangewys as die wenners van die Super 8 Skaaktoernooi op 14 September 2019 te Laerskool Brits. Elke speler het uitstekend gevaar. Dihan Ouwencamp, Tristan Cordier, JG Benade en Fanie de Kock is ook as bordwenners aangewys, waar hulle 6 uit 6 skaakspelle gewen het. Klerksdorp

Skole Nuus September 2019

Lamoni Coetzer het groot hoogtes bereik tydens die SA Women’s Cup karate byeenkoms te Durban. Slegs ses deelnemers in elke gewigsafdeling is uitgenooi om deel te neem. Lamoni behaal goud! Samies is trots op haar!

Om saam te werk aan ‘n droom… Piet se storie

Daar is baie drome: soos Des Lindberg se drome van ‘n plaas sonder enkele baas, van ‘n brandewyn dam waar die lammers lam en die trekkers tesame trek…

Om gaste te kry Piet se storie

Ons, dis nou ek en Ander Piet en Hennie sit daar onder die wilgerboom wat pragtig bot, toe Ander Piet hartstogtelik sug met ‘n hartroerende “ag-ja” agterna om die erns van die beswaardheid behoorlik te onderstreep.

Om die Lente te vier Piet se storie

Toe Hennie daardie oggend met “Holladrie hoe, holladrie hoe, dis heerlike lente, die winter’s verby” al singend uit sy bakkie klim na hy eers ‘n paar swierige draaie gegooi het en op nerf na ‘n nuwe kar waaraan gewerk moet word gestamp het en uit die bakkie spring en skree “Heppie, heppie” toe weet ons (dis nou ek en Ander Piet): Hennie is getrek, Hennie het iets gerook of dalk het sy bruidjie hom met uitnemendheid onthaal, maar vra nie daai vraag nie.

Social Scene November 2019

Be Social. Be Seen. Be Social Scene.

Social Scene October 2019

Be Social. Be Seen. Be Social Scene.

Social Scene September 2019

Be Social. Be Seen. Be Social Scene.

wow-magazine-sms-competition

SMS Competition

Check out our SMS Competition and stand a chance to win!

3-o-

Calendar of Events

Inform us of your upcoming events for our monthly calendar. Phone – 018 462 1593 or email: wowadmag@gmail.com

Our vision is to produce a high quality magazine that captures the “essence of life” in the KOSH Area. By using skilled journalists and photographers who have a passion for their profession, we are able to present articles and images that inform and entertain you. We believe our product has the appeal, longevity and competitive edge to thrive in the marketplace.

View some of our Magazines here

Start typing and press Enter to search