Waar is Wollie?

Home / Entertainment March 2018 / Waar is Wollie?
Soek vir Wollie en Wen!
Waar’s Wollie? Soek hom en wen R1000!
Soek vir Wollie en staan ‘n kans om R1000 te wen! Hy kruip weg op ‘n paar plekke in die tydskrif asook op ander plekke in ons aanlyntydskrif. Kliek hier.
Om in te skryf vir die kompetisie, SMS die woord WOW gevolg deur jou naam, kontakbesonderhede en die naam van die advertensies waar Wollie wegkruip na 34877 of stuur ‘n e-pos na . Dis so maklik soos dit! Soek deeglik, hy kruip goed weg!
Om deel te neem aan die Waar is Wollie kompetisie, kliek op die foto en soek vir Wollie in ons aanlyn boek.
Sodra jy vir Wollie gekry het stuur n sms met jou Naam, Kontakbesonderhede, en die naam van die advertensie waar Wollie wegkruip na 34877.
Die wenner van die Waar’s Wollie kompetisie is Jurie Herbst. Baie geluk!

GEDRUKTE TYDSKRIF:
1. Bladsy 13 – op die Stewarts & Lloyds advertensie
2. Bladsy 16 – op die Kiddies Inc. advertensie
3. Bladsy 18 – op die Tasty Soft Serve advertensie
4. Bladsy 27 – op die VV Mood advertensie
AANLYN TYDSKRIF:
1. Bladsy 5 – WOW magazine Kundiges
2. Bladsy 24 – The Picture Framer
3. Bladsy 30 – What Men

WOW Magazine – Wollie (March 2018)

Related Posts